Plutarchus

Plutarchus
'n Fiktiewe portret van Plutarchus in die Amyot-vertaling van die Parallelle Lewens van 1565
Gebore
Plutarchos

ca. 46 n.C.
Chaeronea, Boeotia
Sterfca. 120 n.C.
Delphi, Phocis
NasionaliteitAntieke Griekeland
BeroepBiograaf, essayis, priester, die ambassadeur, landdros
Bekend virParallelle Lewens
Moralia

Plutarchus, gebore Plutarchos (Grieks: Πλούταρχος), met verkryging van sy Romeinse burgerskap, Lucius Mestrius Plutarchus (Μέστριος Πλούταρχος),[1] c. 46 – 120 n.C., was 'n Griekse historikus, biograaf, opstelskrywer en middelplatonis, mees bekend om sy Parallelle Lewens en Moralia.[2] Hy het afgestam van 'n vername familie in Chaironeia, Boiotië, 'n dorp sowat twintig myl oos van Delphi.

  1. Die name Mestrius of Lucius Mestrius is aangeneem deur Plutarchus, volgens algemene Romeinse gebruik, van sy beskermheer vir burgerskap in die ryk; in dié geval Lucius Mestrius Florus, 'n Romeinse konsul.
  2. "Plutarch". Oxford Dictionary of Philosophy. 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search